Psalms 7:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O HERE my God, as ek dit gedoen het; as daar ongeregtigheid in my hande is; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Anders sal hulle my toetakel soos ’n leeu, my in stukke skeur sonder dat iemand my red. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat hy nie soos 'n leeu my verskeur en wegruk sonder dat iemand red nie. |
| Afrikaans 1983 | sodat hulle my nie verskeur soos 'n leeu sy prooi nie, my nie uitmekaar skeur sonder hoop op redding nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | anders verskeur hulle my soos 'n leeu wat sy prooi wegsleep; en daar is niemand wat kan red nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As U dit nie doen nie, dan sal hulle my doodbyt soos 'n leeu 'n dier doodbyt wanneer daar niemand is wat die dier kan red nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle is net soos honger leeus wat rondkyk om iets te kry wat hulle kan opeet. Help my, want daar is niemand anders wat dit kan doen nie. |