Psalms 7:18 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wil die Here dank omdat Hy regverdig is. Die Naam van die allerhoogste Here wil ek besing. |
| Afrikaans 1983 | Ek wil die Here prys omdat Hy reg laat geskied. Die Naam van die Here, die Allerhoogste, wil ek besing. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek wil die Here prys vir sy regverdige optrede; ek wil die Naam van die Here, die Allerhoogste, besing. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die Here prys wat reg sal doen aan my. Ek sal sing oor die Naam van die Here, die Hoogste God. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal die Here prys omdat Hy regverdig teenoor alle mense is! Ek sal liedere sing om die allerhoogste Here se Naam te loof! |