Psalms 7:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek wil die HERE loof na sy geregtigheid, en die Naam van die HERE, die Allerhoogste, psalmsing.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy boosheid tref homself, sy geweld kom neer op sy eie kop.
Afrikaans 1933/1953 Die onheil wat hy gestig het, keer op sy hoof terug, en sy geweld kom op sy skedel neer. [ (Psalms 7:18) Ek wil die HERE loof na sy geregtigheid en die Naam van die HERE, die Allerhoogste, psalmsing. ]
Afrikaans 1983 Sy boosheid tref homself, en die geweld wat hy beplan het, kom op sy eie kop af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy gemeenheid kom op sy eie kop neer; op sy skedel kom sy geweld neer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy wil my laat swaarkry en my seermaak, maar hy sal self swaarkry en seerkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Deur hulle eie geknoei kom hulle tot ’n val. Die gewelddadige dinge wat hulle vir ander beplan, gebeur met hulleself.