Psalms 7:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy onheil sal op sy eie hoof terugkeer, en sy gewelddadige optrede sal op sy eie skedel neerkom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy grawe ’n gat om ander te vang, maar val dan self daarin.
Afrikaans 1933/1953 Hy het 'n kuil gegrawe en dit uitgehol; maar hy het geval in die vangkuil wat hy gemaak het.
Afrikaans 1983 Hy grawe 'n diep gat en val self daarin.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie 'n put grawe en dit uithol, val in die vangkuil wat hy gemaak het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar hy sal self val in die diep gat wat hy vir my gegrawe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Grawe ’n gat vir ander, dan val jy self daarin.