Psalms 7:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het 'n put gemaak en dit gegrawe, en hy het geval in die sloot wat hy gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat swanger is van sonde, wat verwagtend is van onheil, gee geboorte aan leuens.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, hy is in barensweë van onreg en is swanger van moeite; hy baar leuens.
Afrikaans 1983 Die skuldige is soos iemand wat swanger geraak het van onreg, swanger is van kwaad en leuens voortbring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, wie bevrug raak met onreg en swanger is van gemeenheid, gee geboorte aan bedrog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal kan sien hy hou aan om verkeerde dinge te doen, hy laat mense swaarkry en hy lieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle doen aanmekaar kwaad en bedrieg ander. Met hulle gebeur presies wat die spreekwoord sê: