Psalms 7:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, hy het barensnood met ongeregtigheid, en hy het onheil ontvang en valsheid voortgebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het dodelike wapens voorberei en sy vurige pyle is gereed. |
| Afrikaans 1933/1953 | en berei vir hom dodelike werktuie; Hy maak sy pyle brandende wapens. |
| Afrikaans 1983 | Hy hou dodelike wapens gereed en maak vir Hom brandpyle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy maak vir Hom dodelike wapens gereed; Hy maak van sy pyle brandpyle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar sy eie wapens sal hom doodmaak, die pyle wat hy maak, sal sy eie huis aan die brand steek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U sit dodelike gif aan u pyl om u prooi te skiet. Almal wat skuldig is, doen dinge waarvan U niks hou nie. |