Psalms 7:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het ook vir hom die instrumente van die dood gereed gemaak; hy rig sy pyle teen die vervolgers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As iemand nie berou het nie, maak Hy sy swaard skerp. Hy span sy boog en hou dit gereed. |
| Afrikaans 1933/1953 | As hy hom nie bekeer nie, maak Hy sy swaard skerp; Hy span sy boog en mik daarmee |
| Afrikaans 1983 | Hy maak sy swaard elke keer weer skerp, Hy span sy boog en lê aan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As iemand hom nie bekeer nie, maak Hy sy swaard skerp, span Hy sy boog en lê daarmee aan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die vyand hou nie op nie, hy maak sy swaard skerp, hy trek sy boog styf, hy wil my skiet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan is U soos ’n jagter wat u swaard skerp maak en pyl en boog span om die slagoffer te skiet. |