Psalms 7:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As hy nie omdraai nie, sal hy sy swaard slyp; hy het sy boog gespan en dit gereed gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God is ’n regverdige regter; God oordeel bose mense daagliks. |
| Afrikaans 1933/1953 | God is 'n regverdige regter, en 'n God wat elke dag toornig is. |
| Afrikaans 1983 | God is 'n betroubare regter, 'n God wat altyd die skuldiges straf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God is 'n regverdige regter – 'n God wat elke dag sy verontwaardiging toon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U is 'n regverdige Regter, o God, U is 'n God wat altyd mense straf wat skuldig is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God is ’n eerlike regter. Hy neem altyd die regte besluite. U word kwaad vir mense wat verkeerde dinge doen. As iemand nie sy sondes laat staan en doen wat U wil hê nie, straf U hom. |