Psalms 7:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | God oordeel die regverdiges, en God is elke dag toornig op die goddelose. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God is my skild, Hy wat opregtes van hart verlos. |
| Afrikaans 1933/1953 | My skild is by God wat die opregtes van hart verlos. |
| Afrikaans 1983 | God wat die opregtes help, is my beskermer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God is my skild, Hy wat die opregtes van hart verlos. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U is my skild, o God, U beskerm mense wat eerlik is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U beskerm my, want U help almal wat reg voor U leef. |