Psalms 7:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Siggaion van Dawid, wat hy tot eer van die HERE gesing het oor die woorde van Kus, die Benjaminiet.) O HERE my God, op U vertrou ek; verlos my van almal wat my vervolg, en red my! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | Sjiggajon van Dawid wat hy tot eer van die HERE gesing het weens die woorde van Kus, die Benjaminiet. |
| Afrikaans 1983 | 'n Klaaglied van Dawid wat hy vir die Here gesing het na aanleiding van die dade van Kus, 'n Benjaminiet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Sjighajoon. Van Dawid. Wat hy vir die Here gesing het na aanleiding van die woorde van Kus, 'n Benjaminiet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Klaaglied van Dawid. Hy het hierdie lied vir die Here gesing oor iets wat Kus, van die Benjamin-stam, vir hom gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |