Psalms 69:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die ywer van u huis het my verteer; en die smaad van die wat jou smaad het, het op my geval. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir my broers het ek ’n onbekende geword, ’n vreemdeling vir die seuns van my moeder. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vreemd het ek vir my broers geword en 'n onbekende vir die seuns van my moeder. |
| Afrikaans 1983 | Ek het vreemd geword vir my broers, my familie wil my nie meer ken nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is vervreem van my broers, 'n vreemdeling vir my moeder se kinders. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My eie broers ken my nie meer nie, ek is vir hulle soos iemand uit 'n ander land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My familie maak of hulle my nie ken nie. My broers en susters keer my die rug toe. |