Psalms 69:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het 'n vreemdeling geword vir my broers en 'n vreemdeling vir my moeder se kinders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Om u ontwil moet ek veragting verduur, is ek tot skande gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want om U ontwil dra ek smaad, bedek skande my aangesig. |
| Afrikaans 1983 | Omdat ek op U vertrou, word ek beledig en verkleineer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is immers oor U dat ek bespotting moet verduur, dat my gesig met skaamte bedek is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want dit is oor Ú dat mense my beledig en dat hulle dit sleg laat gaan met my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat ek in U glo, kry ek baie swaar. Ek word sleggesê. Hulle verkleineer my. |