Psalms 69:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat die wat op U wag, nie beskaamd staan om my ontwil nie, HERE HERE van die leërskare; laat die wat U soek, om my ontwil nie beskaamd staan nie, o God van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | O God, U weet hoe dwaas ek is; ek kan my skuld nie vir U wegsteek nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | o God, U weet van my dwaasheid, en my skuldige dade is vir U nie verborge nie. |
| Afrikaans 1983 | U weet hoe sondig ek is, o God, my verkeerde dade kan ek tog nie vir U wegsteek nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | O God, U self ken my dwaasheid; my skuld is nie vir U verborge nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, U self weet dat ek 'n dwaas is, U weet van alles wat ek gedoen het wat verkeerd is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God, U weet watter slegte dinge ek gedoen het. Dis nie vir U ’n geheim dat ek verkeerd geleef het nie. |