Psalms 69:37 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die nageslag van sy dienaars sal dit erf; en hulle wat sy Naam liefhet, sal daar woon. |
| Afrikaans 1983 | Die nasate van God se dienaars sal dit erf en dié wat sy Naam liefhet, sal daarin woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van sy diensknegte sal dit erf; hulle wat sy Naam liefhet, sal daarin woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die nageslag van sy dienaars sal die land kry, die mense wat lief is vir sy Naam, sal daar woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle eie kinders sal dit eendag erf. Daar sal almal wat die Here liefhet, vol blydskap woon. |