Psalms 69:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die nageslag van sy dienaars sal dit beërwe, en die wat sy Naam liefhet, sal daarin woon.
Afrikaans (NLV) 2011 Want God sal Sion red en die stede van Juda herbou. Sy volk sal daar woon en die land besit.
Afrikaans 1933/1953 Want God sal Sion verlos en die stede van Juda bou; en daar sal hulle woon en dit besit. [ (Psalms 69:37) En die nageslag van sy knegte sal dit beërwe, en die liefhebbers van sy Naam sal daarin woon. ]
Afrikaans 1983 God sal Sion red en die stede van Juda herbou. Sy volk sal daarin woon en die land besit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want God gaan Sion verlos, Hy gaan die stede van Juda herbou. Hulle sal daar woon en die land besit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want God sal vir Sion red en Hy sal die stede van Juda weer bou. Sy mense sal daar woon, en dit sal hulle land wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Loof God, want Hy red sy kinders. Hy maak hulle stukkende lewens weer heel. Hy maak hulle lewens vol geluk. Hy sal vir sy kinders ’n plek gee om in te bly.