Psalms 69:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want God sal Sion verlos en die stede van Juda bou, sodat hulle daar kan woon en dit in besit kan neem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat hemel en aarde Hom prys, die see en alles wat daarin beweeg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat hemel en aarde Hom prys, die see en alles wat daarin roer. |
| Afrikaans 1983 | Laat hemel en aarde Hom prys, die see met alles wat daarin wemel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hemel en aarde moet Hom loof, oseane en alles wat daarin beweeg; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal in die hemel en op die aarde moet Hom prys, almal op die see en alles wat in die see lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Alles in die skepping wat die Here gemaak het, moet Hom loof! Alles dwarsoor die aarde moet Hom prys. |