Psalms 69:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE luister na die armes en verag sy gevangenes nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die verdruktes sal dit sien en bly wees. Laat almal wat God dien, weer moed skep, |
| Afrikaans 1933/1953 | As die ootmoediges dit sien, sal hulle bly wees; julle wat na God soek, laat julle hart lewe! |
| Afrikaans 1983 | Die verdruktes sal my lied hoor en bly wees, dié wat by God hulp soek, sal moed skep, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die verdruktes sien dit; hulle sal bly wees. Julle wat God raadpleeg, mag julle harte leef, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle wat julleself nie kan help nie, julle sal dit sien en julle sal bly wees. Julle wat naby God wil wees, julle sal wéét dat julle lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almal wat swaarkry, sal my lofliedere hoor. Hulle sal daaroor bly wees. Julle wat by God gaan hulp soek, sal weer nuwe moed skep! |