Psalms 69:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die nederiges sal dit sien en bly wees, en julle hart sal lewe wat God soek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here verkies dit bo bulle en bo ’n volmaakte offerdier.
Afrikaans 1933/1953 en dit sal die HERE welgevalliger wees as beeste, as stiere wat horings en gesplitste kloue het.
Afrikaans 1983 So 'n offer is vir die Here verkiesliker as selfs 'n volmaakte offerdier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit sal vir die Here aanneemliker wees as beeste, as bulle met horings en gesplete hoewe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal meer daarvan hou as van 'n bul, 'n dier wat horings en kloue het en wat ek offer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is vir Hom belangriker as ’n baie groot offer.