Psalms 69:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook dit sal die HERE behaag as 'n bees of bul met horings en kloue. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal God se Naam loof met sang, Hom met danksegging verheerlik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek wil die Naam van God prys met 'n lied en Hom groot maak met danksegging; |
| Afrikaans 1983 | Dan sal ek die Naam van God besing, Hom met 'n danklied prys. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek wil die Naam van God loof met 'n lied; ek wil sy Naam groot maak met 'n danklied. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal sing en die Naam van God prys, ek sal sê Hy is groot en ek sê vir Hom dankie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal ek God loof! Sy Naam sal ek grootmaak in my liedere! Ek sal vir Hom dankie sê. |