Psalms 69:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal die Naam van God loof met 'n lied en Hom groot maak met danksegging. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is ellendig en in pyn. Laat u redding, o God, my beveilig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar ek is ellendig en in pyn: laat u hulp, o God, my beskerm! |
| Afrikaans 1983 | Ek is 'n hulpelose mens, vol pyn, maar U, o God, sal my red en my beskerm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is magteloos en verkeer in pyn; mag u verlossing, o God, my beskerm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is 'n mens wat myself nie kan beskerm nie, 'n mens wat seergekry het. O God, U moet my red en my beskerm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is ’n ellendige mens wat vol pyn is. Beskerm my met u groot krag, God! |