Psalms 69:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar ek is arm en bedroef; laat U heil, o God, my in die hoogte verhef.
Afrikaans (NLV) 2011 Wis uit hulle name uit die Boek van die Lewe sodat hulle nie as regverdiges opgeteken sal word nie.
Afrikaans 1933/1953 Laat hulle uitgedelg word uit die boek van die lewe en nie saam met die regverdiges opgeskrywe word nie.
Afrikaans 1983 Skrap hulle name uit die boek van die lewe dat dit nie saam met dié van die regverdiges opgeskryf staan nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag hulle uitgewis word uit die •boekrol van die lewe; mag hulle nie saam met die regverdiges opgeteken word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet hulle name uitvee uit die boek van die mense wat van U die lewe sal kry, U moenie hulle name skryf by die name van die mense wat reg doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vergeet vir altyd van hulle. Hulle name mag nooit weer genoem word tussen mense wat U dien nie.