Psalms 69:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat hulle uitgewis word uit die boek van die lewendes, en nie saam met die regverdiges opgeskryf word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Stapel hulle sonde op sodat hulle nie sal deel in u vryspraak nie.
Afrikaans 1933/1953 Voeg skuld by hulle skuld, en laat hulle nie in u geregtigheid kom nie.
Afrikaans 1983 Reken ook dít by hulle skuld sodat hulle nie vrygespreek word nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Voeg sondeskuld by hulle sondeskuld, laat hulle nie toegang hê tot u •geregtigheid nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet hulle straf oor alles wat hulle gedoen het wat verkeerd is, U moenie sê hulle is onskuldig nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Tel ook dit by hulle rekening wat hulle aan U verskuldig is. Moenie dat hulle ooit van hulle skuld vrykom nie.