Psalms 69:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hulle vervolg hom wat jy geslaan het; en hulle praat met die droefheid van die wat jy verwond het.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag hulle wonings leeg staan en hulle tente verlate.
Afrikaans 1933/1953 Laat hulle laer woes word, laat in hulle tente geen bewoner wees nie.
Afrikaans 1983 Laat hulle blyplekke verwoes word sodat daar niemand oor is in hulle wonings nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag hulle kamp verlate wees; mag daar in hulle tente geen bewoner wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet die plek verwoes waar hulle woon, niemand moet daar woon nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Verander hulle blyplek in chaos. Sorg dat niemand meer daar bly nie.