Psalms 69:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hulle woning woes wees; en laat niemand in hulle tente woon nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Stort u woede uit op hulle; laat u brandende toorn hulle verteer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Stort oor hulle u grimmigheid uit, en laat u toorngloed hulle inhaal. |
| Afrikaans 1983 | Laat u straf hulle tref en die vlam van u toorn hulle oorval. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Stort u verontwaardiging oor hulle uit; laat u brandende toorn hulle inhaal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet weet dat U kwaad is vir hulle, hulle moenie kan weghardloop nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tref hulle met u woede! Straf hulle. |