Psalms 69:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Stort u grimmigheid oor hulle uit, en laat u grimmigheid hulle aangryp.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat hulle oë blind word, en hulle liggame al swakker.
Afrikaans 1933/1953 Laat hulle oë duister word, sodat hulle nie sien nie; en maak dat hulle heupe altyddeur wankel.
Afrikaans 1983 Laat hulle stokblind word, laat hulle gebreklik word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag hulle oë dof word, sodat hulle nie kan sien nie. Laat hulle heupe voortdurend meegee!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet hulle blind maak sodat hulle nie kan sien nie. U moet hulle bene lam maak sodat hulle nie kan loop nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak hulle blind. Laat hulle bene ingee sodat hulle altyd kruppel sal wees.