Psalms 69:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hulle oë verduister word, dat hulle nie sien nie; en laat hulle lendene gedurig bewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat die feesmaal op hulle tafel ’n strik word. Laat hulle welvaart hulle ondergang wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat hul tafel voor hulle 'n vangnet wees en vir hulle wat sorgeloos is, 'n strik. |
| Afrikaans 1983 | Laat hulle feeste hulle tot 'n val bring en hulle offermaaltye hulle ondergang wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag hulle tafel voor hulle 'n vangnet word, 'n valstrik vir hulle vriende. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet hulle straf daar by hulle offer-etes, U moet hulle en hulle vriende laat val soos voëls in vangnette val. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, gee dat daardie spul tot ’n val sal kom. Hulle dink dat niks met hulle sal gebeur nie. Hulle vier fees. Maar laat hulle val. |