Psalms 69:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sink in diep modder, waar daar geen stand is nie; ek het in diep waters gekom, waar die strome my oorstroom.
Afrikaans (NLV) 2011 Red my, o God! Die vloedwaters is reeds tot by my keel.
Afrikaans 1933/1953 Verlos my, o God, want die waters het tot by die siel gekom.
Afrikaans 1983 Red my, o God, want die water het tot by my keel gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verlos my, o God, want water het tot by my keel gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, U moet my red, want die water het tot by my keel gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, red my! Ek is in groot moeilikheid. My probleme word net al hoe groter.