Psalms 69:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nader tot my siel en verlos dit; red my ter wille van my vyande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie u gesig vir u dienaar wegdraai nie; antwoord my gou, want ek is in nood! |
| Afrikaans 1933/1953 | En verberg u aangesig nie vir u kneg nie; want ek is benoud. Verhoor my dan gou! |
| Afrikaans 1983 | Moet tog nie u dienaar alleen laat nie! Ek is in groot gevaar, antwoord my tog gou! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie u gesig vir u dienskneg verberg nie, want ek is in die nood – antwoord my gou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek behoort aan U, U moenie wegkyk wanneer dit sleg gaan met my nie, U moet gou maak en doen wat ek vra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek dien U. Moenie u rug vir my draai nie, want ek is in baie groot nood. Antwoord my tog. |