Psalms 69:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wat in die poort sit, praat teen my; en ek was die lied van die dronkaards.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer ek rouklere aantrek, skeer hulle met my die gek.
Afrikaans 1933/1953 Ek het ook 'n rougewaad my kleding gemaak en vir hulle 'n spreekwoord geword.
Afrikaans 1983 Ek het rouklere aangetrek, maar hulle het met my gespot.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe ek rouklere aangetrek het, het ek vir hulle 'n spotnaam geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het my gespot toe ek rouklere aangetrek het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het rouklere aangetrek om te wys dat ek hartseer is. Maar daardie slegte spul het ’n grap van my gemaak.