Psalms 69:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het ook rouklere my kleed gemaak; en ek het vir hulle 'n spreekwoord geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer ek huil terwyl ek vas, moet ek hulle beledigings verduur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat my aangaan, my siel het geween met vas; maar dit het smaadhede vir my geword. |
| Afrikaans 1983 | Ek het gevas en gehuil en daarvoor net beledigings gekry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe ek getreur het terwyl ek vas, is ek bespot. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het my beledig toe ek gehuil en gevas het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het baie gehuil en gevas. Ook daaroor het die mense my gespot en beledig. |