Psalms 69:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe ek geween het en my siel met vas getugtig het, was dit tot my smaad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Ywer vir u huis brand in my, die beledigings teen U gemik, tref ook vir my. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die ywer vir u huis het my verteer, en die smaadhede van die wat U smaad, het op my geval. |
| Afrikaans 1983 | Omdat ek u huis liefhet, moet ek ly; die beledigings teen U het ook vir my getref. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want die hartstog vir u huis het my verteer. Die bespotting waarmee hulle U bespot, moes ek verduur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek kry swaar omdat ek so lief is vir u tempel. Die mense wat my beledig, is die mense wat vir Ú wil beledig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En dit omdat daar niks is wat ek meer geniet nie as om kerk toe te gaan. Maar die mense wat niks van U hou nie, skel my daaroor uit. |