Psalms 69:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Aan die musiekleier op Sosánnim, 'n Psalm van Dawid.) Red my, o God! want die waters het in my siel ingekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die musiekleier; op die wysie van: "Lelies." 'n Psalm van Dawid. |
| Afrikaans 1983 | Vir die koorleier: op die wysie van “Lelies”. Van Dawid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die •musiekleier. Op “Narsings”. Van Dawid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Blomme.” Van Dawid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |