Psalms 68:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sing tot eer van God, psalmsing tot eer van sy Naam; loof hom wat op die hemel ry by sy Naam JAHWEH, en juig voor sy aangesig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die vromes sal verheug wees, hulle sal bly wees voor God, hulle sal jubel van vreugde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die regverdiges is bly, hulle juig voor die aangesig van God, en hulle is vrolik met blydskap. |
| Afrikaans 1983 | Maar vir die regverdiges sal daar blydskap wees, hulle sal juig voor God, hulle sal vrolik en bly wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die regverdiges is bly, hulle jubel voor God, hulle juig van vreugde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die mense wat reg doen, sal bly wees, hulle sal by God wees en hulle sal juig, hulle sal vrolik sing. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar sy kinders sal bly wees. Juigkrete sal op hulle lippe wees as hulle voor God staan, hulle sal vrolik en bly wees. |