Psalms 68:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O God, verskriklik is U uit U heiligdomme; die God van Israel is Hy wat krag en krag aan sy volk gee. Geseënd is God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verkondig God se mag, sy majesteit oor Israel, sy mag oor die wolke. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gee sterkte aan God! Sy hoogheid is oor Israel en sy sterkte in die wolke. [ (Psalms 68:36) Vreeslik is God uit jou heiligdomme, o Israel! Die God van Israel -- Hy gee aan die volk sterkte en kragte. Geloofd sy God! ] |
| Afrikaans 1983 | Erken dat God magtig is! Hy heers oor Israel, Hy het mag oor die wolke! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Erken die krag van God, dat Hy hoog verhewe oor Israel is en dat sy krag in die wolke lê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet sing oor die krag van God, Hy wat Koning oor Israel is, Hy wys sy krag oral, tot in die wolke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Buig voor Hom, erken dat Hy die sterkste is! Hy heers oor Israel. Hy heers oor die aarde. |