Psalms 68:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee krag aan God: sy hoogheid is oor Israel, en sy sterkte is in die wolke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sing tot eer van Hom wat deur die oeroue hemel ry terwyl sy magtige stem weerklink. |
| Afrikaans 1933/1953 | Van Hom wat ry in die hoogste hemele, wat uit die voortyd is; kyk, Hy verhef sy stem, 'n magtige stem. |
| Afrikaans 1983 | tot eer van Hom wat ry deur die hemele, die hemele wat van die begin af daar is! Hy laat sy stem, sy magtige stem, weerklink! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hom wat ry deur die oeroue, hoogste hemel. Kyk, Hy laat sy stem, 'n magtige stem, weerklink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die Here wat deur die hemel ry, die hemel wat van die begin af daar is. Luister, Hy praat, Hy praat hard. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Eer Hom wat bo-oor die hemel troon, die hemel wat van die begin af daar is. God se magtige stem dreun deur die ganse wêreld. |