Psalms 68:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan hom wat op die hemele van die hemele ry, wat van ouds was; kyk, Hy stuur sy stem uit, en dit is 'n magtige stem.
Afrikaans (NLV) 2011 Koninkryke van die aarde, sing tot eer van God. Sing lofsange tot eer van die Here, Sela
Afrikaans 1933/1953 o Koninkryke van die aarde, sing tot eer van God; psalmsing tot eer van die Here! Sela.
Afrikaans 1983 Koninkryke van die aarde, hef 'n lied aan tot eer van God, sing tot eer van die Here, Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Koninkryke van die aarde, sing vir God; besing my Heer,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense van al die lande op die aarde, julle moet sing vir God, julle moet die Here prys, Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sing lofliedere, al die volke op aarde! Sing ’n lied om God se Naam groot te maak, sing om die Here te eer!