Psalms 68:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Bestraf die menigte spiesmanne, die menigte van die bulle, met die kalwers van die volk, totdat elkeen hom met silwerstukke onderwerp het; verstrooi die volk wat 'n welbehae in oorlog het.
Afrikaans (NLV) 2011 Ter wille van u tempel in Jerusalem sal konings vir U geskenke bring.
Afrikaans 1933/1953 Ter wille van u tempel in Jerusalem sal die konings aan U geskenke bring.
Afrikaans 1983 hier uit u tempel in Jerusalem waar konings aan U geskenke bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vanuit u •tempel bo Jerusalem. Vir U sal konings geskenke bring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wys dit hier uit u woonplek waar magtige mense laag in die stof voor U buig en vir U geskenke bring!