Psalms 68:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het u weë gesien, o God; selfs die wandel van my God, my Koning, in die heiligdom.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle sal hulle bloed van julle voete afwas, en die bloed van julle vyande sal julle honde oplek!”
Afrikaans 1933/1953 sodat jy jou voet kan steek in bloed, die tong van jou honde van die vyande sy deel kan hê.
Afrikaans 1983 Julle sal hulle bloed van julle voete afwas, die honde sal die bloed van julle vyande oplek.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat jy jou voete in bloed kan afspoel, en die tonge van jou honde deel kan kry aan die vyande.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) sodat jy met jou voete in hulle bloed kan trap, en jou honde ook van die vyande se bloed kan kry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God se kinders sal sien hoe hulle vernietig word, hulle bloed sal deur die honde opgelek word.