Psalms 68:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodat jou voet in die bloed van jou vyande gedoop kan word en die tong van jou honde daarin.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sê: “Ek sal my vyande bring uit Basan; Ek sal hulle bring uit die dieptes van die see.
Afrikaans 1933/1953 Die Here het gesê: Ek sal terugbring uit Basan, Ek sal terugbring uit die dieptes van die see;
Afrikaans 1983 Die Here het gesê: “Uit Basan bring Ek my vyande, Ek bring hulle uit die dieptes van die see.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My Heer het gesê: “Uit Basan sal Ek hulle terugbring, Ek sal hulle terugbring uit die dieptes van die see,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het gesê: “Ek sal julle vyande laat terugkom, uit Basan of uit die diep plekke in die see,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit help nie dat God se vyande probeer wegkruip nie; Hy gaan haal hulle uit al hulle wegkruipplekke uit.