Psalms 68:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar God sal die kop van sy vyande verwond en die harige kopvel van iemand wat nog deur sy oortredinge voortgaan.
Afrikaans (NLV) 2011 God is vir ons die God wat verlos! Die oppermagtige Here het beheer oor die dood.
Afrikaans 1933/1953 God is vir ons 'n God van verlossinge, en die HERE Here het uitkomste teen die dood.
Afrikaans 1983 God is vir ons die God wat ons red, die Here ons God deur wie ons bewaar word in doodsgevaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God is vir ons die God van verlossing, by die Here, my Heer, is daar uitkoms uit die dood.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy is ons God, die God wat ons altyd help. Die Here red mense sodat hulle nie sterf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God red ons as ons in die moeilikheid is. Die Here ons God pas ons op as ons lewe in gevaar is.