Psalms 68:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat ons God is, is die God van verlossing; en aan GOD behoort die HERE die vloeistowwe uit die dood.
Afrikaans (NLV) 2011 Prys die Here wat ons dag na dag in sy arms dra. Hy is die God van ons verlossing. Sela
Afrikaans 1933/1953 Geloofd sy die Here! Dag ndag dra Hy ons; God is ons heil! Sela.
Afrikaans 1983 Geloof sy die Here! Dag na dag dra Hy ons! God is ons hulp! Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My Heer moet geprys word! Dag ná dag dra Hy ons, God is ons verlossing.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons wil die Here prys, Hy dra ons elke dag. Dit is God wat ons red. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Loof die Here! Hy dra ons elke dag! God help ons.