Psalms 68:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos rook verdryf word, so verdryf hulle; soos was smelt voor die vuur, so laat die goddelose voor God omkom.
Afrikaans (NLV) 2011 God sal opstaan en sy vyande verstrooi. Laat dié wat Hom haat, voor Hom vlug.
Afrikaans 1933/1953 God staan op, sy vyande raak verstrooid, en sy haters vlug voor sy aangesig weg!
Afrikaans 1983 As God verskyn, spat sy vyande uitmekaar, en dié wat Hom haat, vlug vir Hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God staan op, sy vyande spat uiteen, sy haters vlug van Hom weg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer God opstaan, dan jaag Hy sy vyande na al die kante toe, dan moet almal vlug wat Hom haat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer God ingryp, spat sy vyande in alle rigtings! Dié wat Hom haat, vlug dan so al wat hulle kan!