Psalms 68:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom spring julle, hoë heuwels? dit is die heuwel waarop God wil woon; ja, die HERE sal daarin woon tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Basanberg is ’n godeberg, ’n berg met hoë spitse is Basanberg.
Afrikaans 1933/1953 'n Berg van God is die berg Basan, 'n berg met toppe is die berg Basan.
Afrikaans 1983 Basansberg, ontsaglike berg, Basansberg, berg met hoë kruine,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Massiewe bergreeks, bergrug van Basan, bergreeks met pieke, bergrug van Basan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Basan-berg, jy wat 'n groot berg is, Basan-berg, berg wat baie hoë punte het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle, reuseberge wat bo die aarde uittroon,