Psalms 68:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die heuwel van God is soos die heuwel Basan; 'n hoë heuwel soos die heuwel Basan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die Almagtige die konings verstrooi, het ’n sneeustorm op Salmonsberg gewoed. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe die Almagtige konings daarin verstrooi het, het dit gesneeu op Salmon. |
| Afrikaans 1983 | Dit het gesneeu op Salmonsberg toe die Almagtige die konings daar uitmekaargejaag het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die Almagtige die konings in die land uitmekaar jaag, sneeu dit op die berg Salmon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die Almagtige die konings na al die kante toe gejaag het, het dit gesneeu op Salmon-berg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | so verrassend soos sneeu op die donkerste berg in Israel, so verrassend, so groot is God se oorwinning. |