Psalms 68:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe die Almagtige konings daarin verstrooi het, was dit wit soos sneeu in Salmon.
Afrikaans (NLV) 2011 Waar julle eers by skaapkrale gewoon het, is julle nou oordek met silwer en goud soos ’n duif hom toemaak met sy vlerke.
Afrikaans 1933/1953 As julle daar lê tussen die veekrale, is die vlerke van die duif oordek met silwer en sy vleuels met liggroen goud.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As julle tussen die saalsakke gaan rus – daar is duiwe, hulle vlerke is met silwer bedek en hulle penvere met geelgroen goud.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) niemand bly by die skaapkrale nie. Daar is beeldjies van duiwe, mense het hulle oorgetrek met silwer, en hulle vlerke is van goud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***