Psalms 68:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Konings van die leërs het vinnig gevlug, en sy wat by die huis gebly het, het die buit verdeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het bekendgemaak: “’n Menigte vroue bring die goeie nuus. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die Here het die woord laat hoor -- die vroue wat die goeie tyding gebring het, was 'n groot skare: |
| Afrikaans 1983 | Die Here het bekend gemaak: “Daar is goeie nuus: 'n groot leër, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My Heer het 'n boodskap uitgestuur; die vroue wat die goeie tyding bring, is 'n groot skare: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die Here gesê het hulle moet dit doen, het die vroue die goeie nuus gebring: “Baie soldate, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Goeie nuus! Goeie nuus!” roep God uit. Magtige leërs wat met God se volk baklei, het die hasepad gekies, |