Psalms 68:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U gemeente het daarin gewoon; U, o God, het uit u goedheid vir die armes berei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | O God, U het oorvloedige reëns gestuur om u uitgedorde erfdeel te verkwik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Met 'n milde reën het U, o God, u erfdeel besproei; en toe dit moeg was, het U dit versterk. |
| Afrikaans 1983 | U het oorvloedige reëns laat uitsak, o God, U het u verdorde land weer lewe gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Milde reën het U, o God, laat uitsak oor u erfdeel; wat uitgeput was, het U laat herleef – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, U het oral baie reën laat val, U het u droë land weer laat lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God, U het die hemel geskeur, stortreën het oor die aarde uitgesak, ’n droë land het skielik weer begin leef. |