Psalms 67:8 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 God sal ons seën, en mense oor die hele aarde sal Hom dien.
Afrikaans 1983 God het ons geseën. Die mense op die hele aarde moet Hom eer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag God ons seën, sodat al die uithoeke van die aarde vir Hom ontsag sal hê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God seën ons, en al die mense op die aarde moet Hom eer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God gee vir ons voorspoed. Mense uit alle uithoeke van die aarde moet dit sien. Dan sal hulle Hom eer.