Psalms 67:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) God sal ons seën; en al die eindes van die aarde sal hom vrees.
Afrikaans (NLV) 2011 Die aarde het oeste gelewer. God, ons God, sal ons seën.
Afrikaans 1933/1953 Die aarde het sy opbrings gelewer; God, onse God, sal ons seën. [ (Psalms 67:8) God sal ons seën, en al die eindes van die aarde sal Hom vrees. ]
Afrikaans 1983 Die land het sy oes gelewer. God, ons God, het ons geseën.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die aarde het sy opbrengs gelewer. Mag God, ons God, ons seën.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die aarde het koring en vrugte gegee, God, ons God, seën ons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op die landerye staan daar goeie oeste. God is ons God. Hy gee vir ons voorspoed.