Psalms 67:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sal die aarde sy opbrings gee; en God, ons eie God, sal ons seën.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die volke U prys, o God. Mag al die volke U loof.
Afrikaans 1933/1953 Die volke sal U loof, o God, die volke almal saam sal U loof.
Afrikaans 1983 Mag die volke U loof, o God, mag al die volke U loof!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag volke U prys, o God, mag al die volke U prys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, die volke moet U prys, die volke moet U prys, hulle almal moet dit doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, al die volke moet U prys. Hulle almal moet u Naam saam grootmaak.